1887

n HTS : Theological Studies - Die aanloop 1909-1916 : hoofstuk 1

USD

 

Abstract

Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884-1908, begin die moontlikheid van 'n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers.

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/66/3/EJC36518
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error