1887

n HTS : Theological Studies - Voorwoord tot die T.F.J. Dreyer Huldigingsbundel : foreword

USD

 

Abstract


Wanneer hier hulde gebring word aan die dienswerk van professor T.F.J. Dreyer, is die verhouding tussen die kerk (in hierdie geval die Nederduitsch Hervormde Kerk spesifiek) en die universiteit (in hierdie geval die Universiteit van Pretoria spesifiek) in die fokus. Die Hervormde Kerk het die afgelope eeu waarin besin is oor teologiese opleiding, hoë waarde geheg aan 'n teologiese opleiding aan 'n universiteit. Hierdie verhouding moet terselfdertyd akademies uitnemend as kerklik diensbaar en lojaal wees. Dit moet daarom iets reflekteer van die spanning tussen wetenskap en geloof, kansel en kateder.

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/67/3/EJC36652
2011-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error