1887

n Historia - A bibliography of South African history 1978-1989, B.J. Liebenberg, K. W. Smith en S.B. Spies (reds.) : historiography

USD

 

Abstract

Die groat aantal Suid-Afrikaanse en buitelandse historici, asook ander akademici en belangstellendes, wat oar baie jare met groat vrug van South African history and historians -a bibliography (1979) en die voorgangers daarvan gebruik gemaak het, sal ongetwyfeld die verskyning van hierdie opvolgwerk gretig verwelkom. Net 5005 sy voorgangers sal oak hierdie werk 'n sentrale plek op menige boekrak - binne maklike bereik vir vinnige naslaanwerk -inneem. Trouens die gewildheid van hierdie naslaanreeks bly merkwaardig as in gedagte gehou word dat dit slegs die heel noodsaaklikste bibliografiese besonderhede van publikasies verskaf sander enige verdere inligting oar inhoud. Omdat die verskillende publikasies egter in toepaslike tematiese en chronologiese afdelings ingedeel word, word in 'n groat mate hiervoor vergoed.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/37/1/EJC37741
1992-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error