1887

n Historia - The making of the industrial landscape, Barrie Trinder : book review

Volume 37, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author Mauritz Naude
  • Source : Historia, Volume 37, Issue 1, May 1992, p. 106 - 108
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

Trinder word beskou as 'n kenner op die gebied van Britse industriele argeologie; vandaar die klem wat hy plaas op die onverskuifbare kultuurreste sacs geboue, strukture en infrastruktuurelemente wat na die industriele omwenteling in en op die Britse landskap gelaat is. Een van die aspekte wat hy deurentyd beklemtoon, is dat die sogenaamde Industriele Rewolusie eerder 'n omwenteling as 'n rewolusie was. Oit was -in vandag se terme -'n stadige proses van ontdekking, eksperimentering en uitlewing wat nie verwar moet word met 'n rewolusie sacs in die populêre politieke idioom nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/37/1/EJC37742
1992-05-01
2017-04-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error