1887

n Historia - Namibië : heimwee na 'n vreemde land, André du Toit,

Volume 37, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author Marius Swart
  • Source : Historia, Volume 37, Issue 1, May 1992, p. 102 - 103
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

Hierdie boek, in 'n hardeband, met talle interessante en tog nie juis besondere toto's nie, 'n kaart, register, beperkte bronnelys en 'n deeglike inhoudsopgawe be vat van die herinneringe, drome en nabetragtings van 'n swerwer, joernalis, soldaat, amptenaar -in een mens -oar Duits-Suidwes oftewel Suidwes-Afrika en tans Namibië. Hy skenk aandag aan vetes en oorloe, volkere en enkelinge, internasionale misleiding, persoonlike wanverhoudinge, kern-ideale deur individuele -of bende-leiers, deur politici, stamhoofde of etniese groepe nagestreef, verwerp of voor gely.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/37/1/EJC37745
1992-05-01
2017-07-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error