1887

n Historia - In vreemdelingskap : kart lewensbeskrywings van Dorslandtrekkers, Angola-Boere en Suidwesters, Andries Alberts : book review

USD

 

Abstract

In hierdie tyd van verandering en woelinge in Suider-Afrika, 'n tydperk wat deur baie gesien word as die finale fase van die koloniale era in die geskiedenis van Afrika - Angola se onafhanklikheid wat na hoeveel jaar nou eers blyk gefinaliseer te word; Suidwes-Afrika wat pas onder 'n nuwe naam sy bande met "kolonialisme" verbreek het en die R.S.A. wat 'n geheel nuwe toekoms tegemoet gaan -verskyn daar 'n boek wat ons aandag op 'n groepie blanke pioniers van bogenoemde drie Afrikastate vestig. Dit is amper asof dié boek ons daaraan wil herinner dat ons hierdie Afrikaners nie durf vergeet nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/37/1/EJC37750
1992-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error