1887

n Historia - Schalk Willem Burger as Boeregeneraal, 1899-1900

Volume 37, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract


This article investigates Schalk Burger's contribution as a Boer general during the Anglo-Boer War. On the eve of the battle of Colen so he reasoned that the danger at Ladysmith, where he was at the time, was greater than that at Colenso - a completelyinaccurate deduction. Burger was in command at Platrand and because of his hesitancy, the Boer attack failed. He was accused of being remiss and it was evident that he was unable to handle the responsibilities which had arisen. His lack of military expertise was also very clear here. The most telling criticism levelled against him in this regard was of his conduct during the battle of Spioenkop where he abandoned Drielingkoppe and fled in the face of the advancing British army. He was also blamed for stubbornly refusing to send assistance to the most vulnerable positions during the battle of Vaalkrans. Clearly Burger was no militarist and after March 1900, once back in Pretoria, he made a far better impression as an administrator. Although he proved to be such a poor militarist, it can be argued that he always tried to act in the best interests of his beloved fatherland.

In hierdie artikel word die bydrae wat Schalk Burger as Boeregeneral gedurende die Anglo-Boereoorlog gelewer het, ondersoek. Op die vooraand van die slag van Colenso het hy geredeneer dat die gevaar by Ladysmith, waar hy self was, grater was as by Colenso - 'n totaal verkeerdelike afleiding. By Platrand was hy in bevel en het hy met sy weifelende houding veroorsaak dat die Boere-aanval misluk het. Hy is van laksheid beskuldig en dit was duidelik dat hierdie verantwoordelikheid vir horn te groat was. Sy gebrekkige krygsvernuf het hier Ban die lig gekom. Die grootste kritiek teen sy militare vermoë het gekom oar sy optrede tydens die slag van Spioenkop toe hy vanaf Drielingkoppe padgegee en gevlug het voor die Britse aantog in sy rigting. Tydens die slag van Vaalkrans was hy die groat sondaar deurdat hy bly weier het om hulp na die werklike bedreigde punte te stuur. Dit is duidelik dat Burger geen militaris was nie en terug in Pretoria sedert Maart 1900 sou hy horn as regeringsman baie beter van sy taak kwyt. Alhoewel hy nie die bekwaamste militaris was nie, het hy tog alles in belang van sy geliefde vaderland gedoen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/37/1/EJC37755
1992-05-01
2017-08-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error