1887

n Historia - Grondbesit in die distrik Soutpansberg, 1837-1899

USD

 

Abstract


The development of land tenure on the Northern Transvaal frontier during the nineteenth century was closely linked to the European settlement of the region from 1848.
An analysis of the available information suggests that the local discovery of gold in the 1870s had a significant influence on the relative value of land. Speculation was further promoted by the government's earlier use of land as a means of supporting the state's monetary system.
By the early 1880s the European population in the district of Soutpansberg, stretching from Marabastad in the south to the Limpopo in the north, was scant. However, with the introduction of Occupation Law no. 8 of 1886 there was a significant increase in the number of settlers in the region.
Farms were given to these settlers free of charge with the proviso that they reside on the land. The occupation system, which is reminiscent of the closer settlement schemes introduced elsewhere in southern Africa by colonial and republican authorities during the nineteenth century, attracted a significant European population to the Northern Transvaal.
However, it is apparent from an analysis of farm registrations that the rediscovery of gold in the period 1887- 1894 had a marked effect on the relative value of land.

Die ontwikkeling van grondbesit op die Noord- Transvaalse grensgebied gedurende die negentiende eeu kan in noue verband met die blanke vestiging van die gebied vanaf 1848 gebring word.


'n Analise van beskikbare materiaal bring aan die jig dat die plaaslike ontdekking van gaud in die sewentigerjare 'n betekenisvolle invloed op die relatiewe waarde van grand uitgeoefen het. Spekulasie in grand is verder aangemoedig deurdat die regering vroeer grand gebruik het om die monetare stelsel van die staat te rugsteun.
Teen die vroeë tagtigerjare was die distrik Soutpansberg, wat vanaf Marabastad in die suide tot teenaan die Limpoporivier in die noorde gestrek het, yl bewoon deur blankes. Die invoering van die Okkupasiewet nommer 8 van 1886 het egter 'n toename in die getal blanke nedersetters in die streek tot gevolg gehad.
Plase is gratis aan die nedersetters gegee, met die voorbehoud dat hulle hul grand etfektief okkupeer. Die okkupasiestelsel wat daaruit beslag gekry het, herinner baie aan die digter nedersettingskemas wat deur die koloniale en republikeinse owerhede elders in Suider-Afrika gedurende die negentiende eeu ingevoer is.
Dit is egter duidelik uit 'n analise van die gegewens dat die herontdekking van gaud in die tydperk 1887-1894 'n belangrike invloed op die relatiewe waarde van grand uitgeoefen het.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/37/1/EJC37756
1992-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error