1887

n Historia - Professor Leo Fouché, the History Department and the Afrikanerization of the University of Pretoria

Volume 38, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author F.A. Mouton
  • Source : Historia, Volume 38, Issue 1, May 1993, p. 51 - 63
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract


Leo Fouché was een van die vroegste Afrikanerhistorici en die eerste geskiedenisprofessor verbonde aan die Transvaalse Universiteitskollege (TUK), later die Universiteit van Pretoria. Sy Blouboek oor die rebellie van 1914 het hom van die meerderheid Afrikaners vervreem aangesien dit 'n apologie vir die regering was. Fouché se posisie as 'n uitgeworpene onder die Afrikanernasionaliste is vererger deur sy weiering om hom by die Afrikaanse beweging te skaar tydens die stryd om die TUK in 'n Afrikanerinrigting te omskep. Na die Afrikaanswording van die Universiteit van Pretoria in 1932 is dit van die Departement Geskiedenis verwag om volksgeskiedenis te doseer om Afrikanernasionalisme aan te moedig. Fouché het dit geopponeer, met die gevolg dat sy posisie by die universiteit so onaangenaam gemaak is dat hy in 1934 bedank het om die departementshoofskap van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van die Witwatersrand te aanvaar.

Leo Fouché was one of the earliest Afrikaner historians and the first history professor at the Transvaal University College (TUC), later the University of Pretoria. His Blue Book on the rebellion of 1914 led to his estrangement from Afrikaners as it tended to be an apologia for the Government. Fouché's position as an outcast amongst Afrikaner nationalists was aggravated by the struggle to make the TUC an Afrikaner institution as he refused to side with the Afrikaans movement. When the University of Pretoria became an Afrikaner institution in 1932 it was expected from the history department to teach "volksgeskiedenis" to encourage Afrikaner nationalism. Fouché opposed this and as a result he was totally ostracised. His position became so untenable that he resigned his post in 1934 to accept the history Chair at the University of the Witwatersrand.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/1/EJC37771
1993-05-01
2017-04-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error