1887

n Historia - The diary as historical source : a response

USD

 

Abstract


Die stelling van hierdie artikel is dat die dagboek as historiese bron groter waarde bevat as wat deur dr. Maria Hugo in 'n vorige bydrae aan die hand gedoen is. Dit geld veral vir daardie terreine wat voorheen in 'n mate verwaarloos is, soos byvoorbeeld vrouegeskiedenis. Noukeurigheid en betroubaarheid is nie die enigste kriteria wat in sosiale geskiedenis van belang is nie. Selfs tekste wat skraal voorkom, kan waardevolle bronne wees wanneer hulle noukeurig vertolk word. In hierdie artikel is die voorbeeld van die dagboek van mev. Sarah Le Mesurier van nader beskou om die lewenswyse van 'n neëntiende eeuse vrou te verklaar; dié van mev. Mary Brown van Fraserburg verstrek inligting oor die beoefening van kindersorg, huishoudelike arbeidsverhoudinge en die ideologie van huislikheid, terwyl dagboeke uit die Anglo Boereoorlog (1899-1902) nie net die ervaringe van vrouens weerspieël nie, maar ook nuwe lig werp op die wyse waarop hulle taal deur die opkoms van die Afrikanernasionalisme omvorm is.

This article argues that the diary as historical source has greater value than Dr Maria Hugo suggests in an earlier article. This is particularly true in the case of those areas which have tended to be neglected such as women's history. Accuracy and reliability are not the only criteria which should be used in social history. Even apparently impoverished texts can be revealing when they are carefully interpreted. The article considers the example of the diary of Mrs Sarah Le Mesurier to elucidate the life of an early nineteenth century woman; that of Mrs Mary Brown of Fraserburg provides information on child care practices, domestic labour relations and the ideology of domesticity. Diaries of the Anglo-Boer War (1899-1902) not only illustrate the experience of women but throw fresh light on the way in which language was recast in the expression of Afrikaner nationalism.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/1/EJC37774
1993-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error