1887

n Historia - The romantic Smuts : Women and love in his life, Piet Beukes : boekbespreking

USD

 

Abstract

Oor die veelbesproke en veelkantige lewe van genl. Jan Christiaan Smuts as militaris, politikus, filosoof en staatsman van internasionale formaat, het behalwe vir verskeie bekende biografieë soos dié van byvoorbeeld H.C. Armstrong, F.S. Crafford en W.K. Hancock, vele ander werke reeds verskyn. Die skrywer en joernalis Piet Beukes plaas in sy die kollig op 'n tot nou toe minder of selfs onbekende faset van genl. Smuts se lewe, naamlik sy verhoudinge en verbintenisse met 'n aantal vroue soos blyk uit 'n groot versameling private korrespondensie van Smuts wat behoue gebly het.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/2/EJC37781
1993-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error