1887

n Historia - Bannelinge oor die oseaan : Boerekrygsgevangenes 1899-1902 , Coen Groenewald : boekbespreking

USD

 

Abstract

Met die naderende honderdjarige herdenking van die Anglo-Boerelorlog in 1999 sal daar waarskynlik nog talle publikasies oor dié oorlog verskyn. Een aspek van hierdie "vryheidstryd van die Afrikaner" wat steeds die belangstelling gaande maak, is die gevangeneming van etlike duisende (±32 500) Boerekrygers gedurende die oorlog en die gepaardgaande opsluiting in krygsgevangenekampe.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/2/EJC37782
1993-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error