
Full text loading...
Bernard Lugan is professor in Argeologie en Latere Geskiedenis van Afrika aan die Universiteit van Lyons en het verskeie boeke oor Suid-Afrika en die res van Afrika gepubliseer. Een daarvan handel oor Robert de Kersauson. Hierdie Fransman was, na veggeneraal Georges de Villebois-Mareuil, die kleurrykste buitelandse oorlogsvrywilliger aan Boerekant met 'n mooi staat van diens.
Article metrics loading...