1887

n Historia - Die Zuid-Afrikaansche Republiek se deelname aan die Internasionale Tentoonstelling in 1900 in Parys, Frankryk, S. Brink : boekbespreking

USD

 

Abstract

1992 was die eeufeesjaar van die Staatsmuseum van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Drie museums het uit die moedermuseum tot stand gekom, te wete die Transvaal Museum, die Museum vir Geologiese Opname en die Nasionale Kultuurhistoriese Museum. Dit was 'n goeie besluit van die redakteur van die publikasie, , om in vol. 2, no. 4, wat in hierdie besondere historiese jaar verskyn het, die navorsing van Brink te publiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/2/EJC37785
1993-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error