1887

n Historia - Staatsmuseum 100, N.J. Dippenaar (red.) : boekbespreking

Volume 38, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
  • Author A.P. Roux
  • Source : Historia, Volume 38, Issue 2, Nov 1993, p. 117
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

In Desember 1892 is die Staatsmuseum van die Zuid-Afrikaansche Republiek in Pretoria gestig. Uit hierdie museum het mettertyd vier belangrike kulturele instellings, naamlik die Nasionale Dieretuin, die Nasionale Kultuurhistoriese Museum, die Museum vir Geologiese Opname, en die Transvaal-museum, ontstaan. Dit is dan ook heel gepas dat die drie museums in 1992 die ontstaan van hulle moedermuseum 'n honderd jaar tevore met 'n gesamentlike publikasie herdenk het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/2/EJC37788
1993-11-01
2017-07-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error