1887

n Historia - The Touwfontein letters of William Porter (May-July 1845), Karel Schoeman (red.) : boekbespreking

USD

 

Abstract

In 1845 het die goewerneur van die Kaapkolonie, sir Peregrine Maitland, die gebied tussen die Oranje- en die Vaalrivier besoek om ernstige geskille oor grondkwessies tussen die bewoners van die gebied, waaronder Blanke boere, Griekwas en Basoeto's, te Touwfontein (geleë 50km noordoos van Philippolis) te besleg. Kort tevore het die Slag van Swartkoppies plaasgevind waar Britse troepe Boere, wat 'n aanval op die Griekwas wou loods, verdryf het.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/2/EJC37789
1993-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error