1887

n Historia - Keimoes en omgewing : 'n Kultuurhistoriese verkenning, Maria de Beer : boekbespreking

Volume 39, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author P.H.R. Snyman
  • Source : Historia, Volume 39, Issue 1, May 1994, p. 106
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

Vanweë die skraal oes aan historiese werke oor Noord- en Noordwes-Kaapland moet hierdie werk oor Keimoes sekerlik verwelkom word. Dit verskaf 'n beeld van menslike aktiwiteite van ongeveer 1870 af tot betreklik onlangs, hoewel 'n definitiewe afbakening ontbreek. Die boek, wat in opdrag van die Stadsraad van Keimoes geskryf is, bevat 'n magdom inligting oor aspekte van die landbou, plaaslike bestuur, grondbesit, militêre gebeure, handel, kerklik-godsdienstige lewe, onderwys en kommunikasie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/39/1/EJC37808
1994-05-01
2017-06-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error