1887

n Historia - The struggle for liberation in South Africa : a short history, Govan Mbeki : boekbespreking

USD

 

Abstract

Swart nasionalistiese verset teen blanke regerings in die twintigste eeuse Suid-Afrika het omvangryke afmetings aangeneem. Die bevrydingstryd het eers in die negentigerjare van 'n gewelddadige konflik na 'n burgerlike woordestryd en daarna na 'n onderhandelde skikking oorgeskakel. Een van die prosesse in die ontwikkelingsgang wat tot op hede nog nie na behore verstaan word nie, is die oorskakeling van burgerlike politieke aktiwiteite in die dertigerjare na nasionalistiese militêre stryd in die sestigerjare.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/39/1/EJC37810
1994-05-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error