1887

n Historia - Weer eens 'n skoongeveegde lei? - Afrekening met en nuwe singewing aan die Suid-Afrikaanse geskiedenis?

USD

 

Abstract


In this paper the problems arising from school history teaching in a future South Africa under a black majority government is considered.
The question is posed whether there will be a situation of getting even with the traditional white-centric image of the past, and whether, with the end of the old order, everything is to be rewritten afresh on a clean slate. A demonizing of the past should not be allowed again. However, with the reconstruction of a new image, a history without a past must be avoided. History must not be allowed to dictate to us but in our multi-cultural society it must be mastered mutually. Because the meaning of history (the idea of freedom for instance) is relative, a multi-perspective approach must be encouraged.
In the light of the vast majority of schoolchildren of African origin, the question arises whether history will be Africanized as has been the case in many other African states. My advice is that a balance should be maintained between all contributors to the making of South African history.

In hierdie voordrag word die probleme van skoolgeskiedenisonderrig in 'n toekomstige Suid-Afrika onder 'n swart meerderheidsregering ontleed en die vraag gestel of daar 'n afrekening sal wees met die tradisionele Afrikanersentriese geskiedbeeld, en by die afskeid van die ou verlede alles nuut op 'n skoongeveegde lei begin sal word? Daar mag nie toegelaat word dat daar opnuut 'n demonisering van die verlede aangebied word nie. By die rekonstruksie van 'n nuwe beeld moet 'n geskiedenis sonder verlede vermy word. Geskiedenis mag nie ons meester wees nie, maar moet in 'n multikulturele samelewing gesamentlik bemeester word. Omdat die sin van die geskiedenis - die idee van vryheid byvoorbeeld - relatief is, moet multiperspektivisme bevorder word.


In die lig van die groot meerderheid skoolkinders van Afrikaherkoms bestaan die vraag of geskiedenis soos elders in Afrika geafrikaniseer gaan word. My advies is dat die balans tussen alle bydraes tot die geskiedenisproses bewaar moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/39/1/EJC37812
1994-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error