1887

n Historia - Stephanus Petrus Erasmus : grensboerpionier en Voortrekker, 1788-1847

USD

 

Abstract


In this article a composite portrait of the life of Stephanus Erasmus is presented. The fact that Erasmus, in comparison to his frontier compatriots, attained significant prominence firstly as a trekboer and later as a Voortrekker and resident of Natal, is emphasized in this article. However, he was simply an Afrikaner farmer who battled to secure a livelihood for himself and his family.
The early years of Erasmus' life, the factors that inspired him to trek and his later move to Winburg, Potchefstroom and Ohrigstad are also discussed.

In hierdie artikel word 'n oorsigtelike beeld op die lewe van Stephanus Erasmus gewerp. Dat Erasmus, in vergelyking met ander grensboere, eers as 'n trekboer en later as Voortrekker en inwoner van Natal 'n prominente persoonlikheid was, word in hierdie studie beklemtoon. Hy was andersins maar net 'n Afrikanerboer wat om 'n bestaan vir hom en sy gesin geworstel het.


Die vroeë lewe van Erasmus, die faktore wat die trekgedagte by hom aangewakker het, en sy latere verhuising na Winburg, Potchefstroom en Ohrigstad word ook behandel.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/39/1/EJC37817
1994-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error