
Full text loading...
Oor die wese, die bestudering en die skryf van geskiedenis verskyn daar wêreldwyd voortdurend nuwe handleidings vir studente en beroepshistorici. Wanneer hierdie uitlandse handleidings bestudeer word, kry 'n Suid-Afrikaanse leser altyd die gevoel dat daar iets skort; dat die gedagtes wat daarin uitgespreek word nie altoos heeltemal op ons eie situasie aan die suidpunt van Afrika van toepassing is nie en dat die voorbeelde wat ter illustrasie gebruik word soms baie ver buite ons normale verwysingsraamwerk val.
Article metrics loading...