1887

n Historia - The Gandhi-Bose conflict in relation to the Indian Freedom Movement

USD

 

Abstract

Gandhi se naam is amper sinoniem met Indië se lang vryheidstryd. Daarteenoor is die rol en bydrae van een van die ander groot voorstanders van Indië se onalhanklikheid, nl. Subhas Chandra Bose, relatief onbekend in die buitewêreld. Veertig jaar na Bose se dood het sy aansien by die Indiërbevolking nie verminder nie. Dit is inderdaad 'n raaisel hoe hierdie dinamiese leier binne so 'n kort periode daarin geslaag het om sodanige invloed op die Indiërdenke uit te oefen.


Die opkoms van Bose as nasionale leier in die 1930's is beide 'n teken en 'n vooruitsig. Hy was nie 'n voorstander van die nie-gebruik van geweld nie en sy geloof in Gandhi se filosofie met betrekking tot die nasionale stryd kan bevraagteken word. Bose se lidmaatskap van die Indiër Nasionale Kongres kan toegeskryf word aan sy oortuiging dat die Kongres die enigste politieke organisasie was met die vermoë om 'n stryd vir onafhanklikheid te loods.

The name of Gandhi is almost synonymous with India's long struggle for freedom. On the other hand, the role and contribution of Subhas Chandra Bose, (bouz), one of the other great champions of Indian independence, are to the outside world a relatively unknown chapter in the freedom movement. However, in spite of the fact that more than forty years have passed since the death of Bose, the interest of the Indian people in him has not slackened, it is indeed a mystery how this dynamic leader succeeded within such a short space of time in creating such an impact on the Indian mind.


The emergence of Bose as a national leader in the 1930s was both a portent and a prospect. He was not an advocate of non-violence and his faith in the Gandhian philosophy concerning the nationalist struggle was very tenuous, Bose's membership of the Indian National Congress was sustained by the conviction that the Congress was the only political organisation competent to launch a struggle for independence.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/39/2/EJC37826
1994-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error