1887

n Historia - Die Rehoboth-Basters en die Suid-Afrikaanse inval in Duits-Suidwes-Afrika, 1914-1915

USD

 

Abstract


In the course of the South African invasion (1914 / 15) their forced involvement in the German war effort caused great consternation among the Rehoboth Basters. They feared that should they actively support the Germans, they could lose their land and their right to self-determination. Accordingly, Captain Cornelius van Wyk visited General Louis Botha in Swakopmund in April 1915. Botha advised them to avoid becoming involved in the war effort as far as possible. The Basters, however, in spite of Botha's advice, rebelled against the Germans. The timely arrival of the South African forces in the Rehoboth and the resultant withdrawal of the Germans to the north prevented the Germans from dealing the final blow to the Basters, Upon the Peace of Khorab (9 July 1915) the German administration in South-West Africa was formally ended.

Gedurende die Suid-Afrikaanse inval (1914 / 15) het die noodgedwonge betrokkenheid van die Rehoboth-Basters by die Duitse oorlogspoging groot ontsteltenis in Bastergeledere veroorsaak. Die Basters was bevrees dat indien hulle die Duitsers aktief sou steun, hulle moontlik hulle grondgebied en reg tot selfbestuur kon verloor. Gevolglik het kaptein Cornelius van Wyk generaal Louis Botha in April 1915 te Swakopmund besoek. Laasgenoemde het hulle aangeraai om sover moontlik nie by die oorlog betrokke te raak nie. Die Basters het egter ondanks die advies van Botha teen die Duitsers in opstand gekom. Die tydige aankoms van die Suid-Afrikaanse magte in die Rehoboth- en die gevolglike onttrekking van die Duitsers na die noorde, het verhoed dat die Duitsers die Basters die finale nekslag toedien. Met die Vrede van Khorab (9 Julie 1915) is die Duitse administrasie in Suidwes-Afrika formeel beëindig.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/39/2/EJC37827
1994-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error