1887

n Historia - Sukarno. A political biography, J.D. Legge : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die Republiek Indonesië omvat die grootste eilanderyk ter wêreld met tans 200 miljoen inwoners, die vyfde talrykste nasie ter wêreld. Daarom verdien die belangrikste stigter van die Republiek in 1945, Sukarno, aandag buite sy land. Die Noord-Amerikaan, prof. J.D. Legge van die Monash University, het in 1984 'n boeiende biografie van Sukarno geskryf, dit herskryf en in 1990 gepubliseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/40/1/EJC37833
1995-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error