1887

n Historia - Rebelle van die Stormberge; Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902, A.V. Oosthuizen : boekbespreking

USD

 

Abstract

Ek het die voorreg gehad om in die laaste paar jaar 'n aantal boeke oor die Anglo-Boereoorlog (1899-1902), wat deur J.P. van der Walt en Seun uitgegee is, te resenseer. Ek was, uit die aard van die saak, krities in my beoordeling, miskien soms te krities, maar deurgaans het ek die waarde van hierdie publikasie deeglik besef. Trouens, ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om die voortreflikheid van hierdie reeks boeke te beklemtoon. In die lig van die naderende eeufees in 1999 van hierdie konflik behoort hierdie boeke se waarde toe te neem.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/40/1/EJC37838
1995-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error