1887

n Historia - Verandering en interpretasie : F. A. van Jaarsveld as historikus van verstedeliking en industrialisasie

USD

 

Abstract


Van Jaarsveld timely and urgently called for a study of industrialisation and related social change. Since the sixties he urged Afrikaans historians to accept the reality of industrialisation. He identified industrialisation as the motor of social and economic change in the lives of Afrikaners and of the whole South African society. This development, he urged, justified fundamental historical research. Van Jaarsveld published a comprehensive historiographical study on industrialisation and mapped out the field of study for historians. Van Jaarsveld did not approach industrialisation from a holistic perspective, but indicated the effect thereof on the different race groups separately. His own real contribution to research on industrialisation was limited. In his series of books on South Africa since Van Riebeeck, he wrote a chapter on industrialisation. He analysed the broad development of industrialisation in South Africa concisely and thereby leaves the task to which he called historians, to be done by those after him. Historians presently still have the task to do in depth research on industrialisation as a macro economic phenomenon within the framework of development.

Van Jaarsveld se sterk voorspraak vir die studie van industrialisasie en gepaardgaande sosiale verandering, was tydig en dringend. Sedert die sestigerjare het Van Jaarsveld dringend betoog dat Afrikaanse historici die werklikheid van verstedeliking moes aanvaar. Hy het industrialisasie as die motor van die sosiale en ekonomiese verandering in die lewe van Afrikaners en geheel Suid-Afrika uitgewys en aangedring op indringende historiese ondersoek daarna. Hy het self 'n omvattende historiografiese ondersoek na industrialisasie gepubliseer en die terrein van ondersoek vir historici uitgespel. Van Jaarsveld het egter nie holisties na die verskynsel van industrialisasie gekyk nie, maar die impak daarvan op die verskillende rassegroepe afsonderlik aangedui. Sy eie daadwerklike bydrae tot navorsing oor industrialisasie was egter beperk. In sy opeenvolgende algemene werk oor Suid-Afrika sedert Van Riebeeck, word 'n hoofstuk aan industrialisasie gewy. Van Jaarsveld ontleed die breë verloop van industrialisasie in Suid-Afrika kortliks en laat eintlik die taak waartoe hy ander historici oproep, aan diegene na hom oor. Hedendaagse historici het nog die taak om industrialisasie as makro-ekonomiese verskynsel binne die raamwerk van die onlwikkelingsproblematiek te ondersoek.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/40/1/EJC37843
1995-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error