1887

n Historia - Abel Coetzee en sy rubriek "Waar die volk skep". Vroeë Afrikaanse volkskultuur, Pieter W. Grobbelaar (red.) : boekbespreking

USD

 

Abstract

Hierdie publikasie is 'n bundeling van stukke oor die volkskultuur wat Abel Coetzee van 1938 tot 1944 in sy rubriek 'Waar die volk skep' in opgeneem het. Dat hy daarin geslaag het om die rubriek vir meer as ses jaar aan die gang te hou, moet grotendeels daaraan toegeskryf word dat die lesers geesdriftig op Coetzee se beroep om kultuurstof vir opname aan hom te stuur, gereageer het. Só het kostelike inligting aangaande die volkskultuur vir die nageslag behoue gebly.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/40/2/EJC37848
1995-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error