1887

n Historia - The Penguin concise dictionary of historical and political terms, J.P. Brits : boekbespreking

USD

 

Abstract

Prof. J.P. Brits is verbonde aan die Departement Geskiedenis van die Universiteit van Suid-Afrika en die outeur van verskeie publikasies waaronder (1987), (1993) en (1994).


Hierdie publikasie word deur die uitgewer bekend gestel as 'n praktiese en verstaanbare naslaanbron vir studente. Die teikenmark vir die woordeboek is, volgens die uitgewer, studente in Geskiedenis en Politieke Wetenskappe op matriek- en eerstejaarsvlak. Afhangende van wat die leser van die publikasie verwag, kan die teikenmark egter ook na tweede- en derdejaarstudente en selfs nagraadse studente en dosente uitgebrei word.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/40/2/EJC37850
1995-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error