1887

n Historia - Die "huweliksaansoek" van Paul Kruger : 'n oorlewering in die Schoemanfamilie

USD

 

Abstract


According to a Schoeman family tradition, Pres. Paul Kruger, while in exile in Switzerland in 1904, proposed to the widow Poppie Maré, daughter of Comdt. Gen. Stephanus Schoeman. Poppie Maré declined the proposal of marriage because Schoeman and Kruger were sworn enemies in the civil strife in the Z.A.R. (1860-1864). Nevertheless she kept the letter from Kruger and requested that it be buried with her.
This article attempts, through techniques of historical criticism, to test the validity of the family lore.

Volgens 'n oorlewering onder die familie Schoeman het pres. Paul Kruger in 1904 tydens sy ballingskap in Switserland 'n huweliksaansoek aan die wed. Poppie Maré, dogter van kmdt.-genl. Stephanus Schoeman, gerig. Poppie Maré het die huweliksaansoek van die hand gewys omdat Schoeman en Kruger tydens die burgerstryd in die Z.A.R. (1860-1864) geswore vyande was. Sy het nietemin Kruger se brief bewaar en versoek dat dit saam met haar begrawe word.


Hierdie artikel poog om deur middel van die toepassing van historiese kritiek die juistheid van die oorlewering te bepaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/41/1/EJC37868
1996-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error