1887

n Historia - W kraju zlota i diamentów : Polacy w Afryce Poludniowej XVI-XX w, Arakadiusz Zukowski : book review

USD

 

Abstract

Die meeste Suid-Afrikaners is daarvan bewus dat daar 'n Poolse gemeenskap in Suid-Afrika bestaan en het by geleentheid moontlik selfs 'n Suid-Afrikaanse Pool ontmoet, maar dit is ongeveer tot waar ons kennis aangaande hierdie besondere groep mense strek. Hier te lande is nog geen wetenskaplike studie oor die rol wat die Pole in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel het of hulle bydrae tot die kultuur in Suid-Afrika onderneem nie. Dit is dus verblydend dat daar in Pole 'n historikus is wat hom feitlik uitsluitlik op navorsing oor die kontak tussen Suid-Afrika en Pole toespits.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/42/1/EJC37882
1997-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error