1887

n Historia - Die militêre fortifikasies van Pretoria 1880-1902. 'n Studie in die historiese argeologie : book review

USD

 

Abstract

Historici, argeoloë en belangstellendes in die geskiedenis en die argeologie behoort beslis van hierdie werk kennis te neem.


Soos die titel aandui, gaan die werk oor die militêre fortifikasies van Pretoria in die tydperk vanaf die Eerste Anglo-Boereoorlog van 1880-1881 tot aan die einde van die Tweede Anglo- Boereoorlog van 1899-1902. Wat die subtitel betref, definieer die skrywer historiese argeologie as "die argeologie waar daar nie net van die kulturele oorblyfsels op 'n argeologiese terrein gebruik gemaak word nie, maar waar daar ook historiese bronne bestaan wat gebruik kan word in die interpretasie en rekonstruksie daarvan" (p. 18). Ons het hier dus met 'n interdissiplinêre benadering te make.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/42/1/EJC37883
1997-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error