1887

n Historia - Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 1899-1902, deel VI : die beleg van Mafeking tot met die slag van Bergendal, J.H. Breytenbach : book review

USD

 

Abstract

Soos duidelik uit die titel blyk, handel die krygsverrigtinge wat in deel VI van dr. I.R. Breytenbach (1917-1994) se magnum opus, , beskryf word, oor gebeure wat strek vanaf die begin van die beleg van Mafikeng (Mafeking) in Oktober 1899 tot en met die slag by Bergendal in Augustus 1900, en oorvleuel dit dus chronologies (en deels ook tematies) met die geskiedenis wat in die eerste vyf dele van hierdie omvangryke studie onder die loep geneem is.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/42/2/EJC37893
1997-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error