1887

n Historia - Die staat - teorie en praktyk, M. Wiechers, F. Bredenkamp (reds.) : book review

USD

 

Abstract

In hierdie boek, waaraan sewe akademici meegewerk het, word verskeie aspekte rakende die moderne staat bespreek, met besondere aandag aan die Suid-Afrikaanse situasie. Die eerste hoofstuk handel dan ook oor polities-teoretiese uitdagings by staatsvorming in Suid-Afrika. Daar is verder hoofstukke oor die opkoms van die moderne staat, staatstipes, elemente van die staat, die beskerming van die staat, en die staat en internasionale betrekkinge.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/42/2/EJC37895
1997-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error