1887

n Historia - J.J. Kicherer en die vroeë sending, 1799-1806, Karel Schoeman : book review

USD

 

Abstract

Karel Schoeman se reeks werke oor die vroeë sending aan die Kaap het aan hom 'n nuwe staanplek in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing verleen. Van sy heel eerste werke oor die sending is die bloemlesing wat gebaseer is op vertalings van gepubliseerde Berlynse en waarby hy kommentaar gevoeg het om die tekste in konteks te plaas. Verdere toeligting is in voetnote bygebring. Een van Schoeman se jongste werke - , asook wat oor die lewe van Machtelt Smit handel - is 'n poging om die vroeë Kaapse kerk- en kultuurgeskiedenis vir 'n groter leserspubliek toeganklik en leesbaar te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/43/1/EJC37903
1998-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error