1887

n Historia - F.J. du Toit Spies : beskeie an bekwame vakman

USD

 

Abstract

Met die dood van Francois Jacobus du Toit Spies in Johannesburg op 31 Mei 1998 het die Suid-Afrikaanse geskiedenisgemeenskap in die algemeen, en die Suid-Afrikaanse Historiese Genootskap in die besonder, 'n baie beskeie en uiters bekwame vakman verloor.


Oor Toit Spies kan mens baie skryf, ook omdat hy so min oor homself gesê het. Dit is hier egter nie die bedoeling om die waarderings en feitelike gegewens wat A.N. Pelzer en F.A. van Jaarsveld oor hom uitgespreek het, grootliks te herhaal nie. Wel kan enkele feite oor sy lewensloop weer opgediep word.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/43/1/EJC37915
1998-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error