1887

n Historia - Mentalities, matrix of memory

USD

 

Abstract


In die opstel word oorweging geskenk aan die manier waarop die belangstelling van historici uit 'n vorige geslag op die terrein van die geskiedenis van mentaliteite, die weg voorberei het vir die huidige tendens om van die geskiedenis van geheue kennis te neem. Daar word verduidelik hoe studies deur historici van mentaliteit oor onderwerpe soos oraliteit / geletterdheid (Walter Ong) , die dinamika van tradisie (Philippe Aries) en die verdere uitbreiding op vorme van geheue / herinnering (Michel Foucault) die inspirasie was vir nuwe rigtings van navorsing in die aard en gebruike van geheue : die interpolasie van mondelinge tradisie van die geskrewe woord (soos dit manifesteer in die onlangse navorsing oor die historiese Jesus); die verkenning van die kultus van private geheue (byvoorbeeld, die geskiedenis van private lewe in die negentiende eeu); en die analise van die politiek van openbare geheue (soos dit na vore gekom het in die historiese bewaringsbeweging). Die opstel sluit af met enkele waarnemings oor die implikasies van die historiografiese oorgang van mentaliteite na geheue sodat ons opsluit historiese tyd kan verstaan.

This essay considers the way the historians' interest a generation ago in the history of mentalities prepared the way for their preoccupation today with the history of memory. It explains how studies by historians of mentalities of such topics as orality / literacy (Walter Ong), the dynamics of tradition (Philippe Aries), and the elaboration of memorial forms (Michel Foucault) inspired new directions of research into the nature and uses of memory : the interpolation of oral tradition from the written record (as exemplified in recent work on the historical Jesus); the exploration of the cult of private memory (for example, the history of private life in the nineteenth century); and the analysis of the politics of public memory (as revealed in the historic preservation movement). The essay closes with some observations on the implications of this historiographical passage from mentalities to memory for our understanding of historical time.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/43/2/EJC37924
1998-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error