1887

n Historia - Hulde aan prof. H.J. van Aswegen

USD

 

Abstract

In Junie 1998 is prof. H.J. van Aswegen, voorsitter van die departement geskiedenis aan die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) vereer met 'n oorkonde van die Suid-Afrikaanse Historiese Genootskap as 'n blyk van waardering vir die bydrae wat hy tot die dissipline oor 'n tydperk van 35 jaar gelewer het. Henning, soos hy onder sy kollegas landwyd bekend geword het, was al die jare, in die woorde van SAHG voorsitter, prof. Johan Bergh, 'n "gentleman" en 'n uitstekende historikus.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/43/2/EJC37925
1998-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error