1887

n Historia - Merksteen : 'n dubbelbiografie, Karel Schoeman
Nederland en die Afrikaner : gesprek oor apartheid. Die paginaruil tussen en , H.O. Terblanche : boekresensie

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author Pieter De Klerk
  • Source : Historia, Volume 44, Issue 1, May 1999, p. 237 - 242
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

Van die helfte van die sewentiende eeu tot die begin van die negentiende eeu was 'n groot gedeelte van Suid-Afrika onder Nederlandse beheer. Gedurende hierdie periode van ongeveer 150 jaar is die Nederlandse taal en kultuur in Suid-Afrika gevestig. Dit het meegebring dat daar tussen Nederland en Suid-Afrika, en in besonder tussen Nederlanders en Afrikaners, in die twee eeue wat verloop het ná beëindiging van Nederlandse koloniale gesag, 'n spesiale verhouding bly bestaan het. Met geen ander Europese land, behalwe Groot-Brittanje, het Suid-Afrika sulke noue historiese en kulturele bande nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/44/1/EJC37933
1999-05-01
2017-11-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error