1887

n Historia - Die stryd om die Caledonriviervallei - 'n historiografiese verkenning

USD

 

Abstract

Aan die verlede kan nie verander word nie, dit is :


'n feit wat deur niks gewysig kan word nie : dit is ons kennis van die verlede wat 'n onophoudelik voortgaande en veranderende proses is.
Geskiedskrywers asook skrywers van herinneringswerke se verskillende persoonlikhede, sosiale omgewings en tydsgees het tot gevolg dat daar uiteenlopende weergawes en interpretasies van die geskiedenis gegee word. Dit spruit ook uit paradigmatiese en metodologiese verskille, wat ook aanleiding gee tot klem- en fokusverskille.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/44/1/EJC37943
1999-05-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error