1887

n Historia - 'Retro' of hermeneutiek? Die historiese metode in 'n nuwe wetenskapsbedeling

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author Johann Tempelhoff
  • Source : Historia, Volume 44, Issue 1, May 1999, p. 28 - 48
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

By geleentheid van 'n besoek aan die Verenigde State van Amerika in Oktober 1998 om 'n konferensie oor mondelinge geskiedenis by te woon, was een van die skrywer se gunsteling besoekpunte 'n koffiekroeg met die naam, SPoT COFFEE in Buffalo, New York. Die koffie was goed en ook die musiek. Tydens een besoek het 'n advertensiepamflet die aandag getrek. Dit her oor die vrystelling van die 1959-langspeelplaat, op CD, van die digter en komponis Rod McKuen, gehandel. In 'n uiteensetting op die pamflet van McKuen se musiek, is die begrip 'retro' gebesig. Terug in Suid-Afrika is verder daarop ingegaan en bevind dat 'retro' op 'n magdom maniere gebesig word. Dit sluit in onder meer die hoofstroom van kontemporere kultuur in die vorm van die populere musiek, maar terselfdertyd ook die meer akademiese denkruimtes van die siviele ingenieurswese, fisika, kognitiewe wetenskap en die ruimtewetenskap. Wat die mensgesentreerde wetenskappe betref, word daar ook in die regte van die begrip retro in 'n regstegniese konteks gebruik gemaak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/44/1/EJC37944
1999-05-01
2017-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error