1887

n Historia - Om die verlede te verbeel : 'akademiese' geskiedskrywing en die historiese bewussyn

USD

 

Abstract

Die Desember 1997-uitgawe van fokus op die vervaardiging van die historiese bewussyn, bedoelende 'n persoonlike bewus wees van die verlede as sodanig en 'n behoefte om ervarings te verstaan met verwysing na tyd, verandering en herinnering. Die kwessie onder bespreking in is die uitgangspunt dat akademiese historici nie die verlede as hulle eksklusiewe domein kan opeis nie, want midde-in die samelewing waarin hulle staan, is elke gemeenskap voortdurend besig met die voorstelling, ordelling, interpretasie - step en herskep - van ''n verlede' op só 'n manier dat betekenis daaraan gegee kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/44/1/EJC37945
1999-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error