1887

n Historia - Die glans van die verlede : besprekingsartikel

USD

 

Abstract

Dit was Jean Jacques Rousseau wat gesê het dat hy dinge wat voor sy oë afspeel, nie kan sien nie. Hy kan net die dinge sien wat as herinneringe in sy gees werksaam is. Hierdie woorde word weer by 'n mens wakker gemaak wanneer jy onder die beset kom van die intellektuele aktiwiteite op die gebied van die historiografie in die Lae Lande en Duitsland. 'n Mens hoef maar tydskrifte soos en onder oë te neem om dit te besef. Die glans van die verlede verdof nie, dit word trouens teenwoordig weer helderder in die lig geplaas. Die interessante debatte oor die struktuur van die geskiedenis, die narratiewe vorm en die doel en funksie van geskiedenis weerspieël hierdie glans.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/44/2/EJC37957
1999-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error