1887

n Historia - Die Suid-Afrikaanse geskiedenis in vergelykende perspektief - 'n metodologiese ondersoek

Volume 44, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
  • Author Pieter De Klerk
  • Source : Historia, Volume 44, Issue 2, Nov 1999, p. 287 - 306
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

Daar het vanaf die sestigerjare 'n hele aantal wetenskaplike studies verskyn waarin aspekte van die Suid-Afrikaanse geskiedenis met die geskiedenis van ander lande vergelyk word. L. Hartz se was 'n baanbrekerswerk waarin daar historiese vergelyking tussen Suid-Afrika, die Verenigde State van Amerika, Kanada, die Latyns-Amerikaanse lande, Australiƫ en Nieu-Seeland gedoen is. In die tagtiger- en negentigerjare het die getal vergelykende studies heelwat toegeneem. Vergelykinge ten opsigte van die Amerikaanse en die Suid-Afrikaanse geskiedenis is veral gewild, soos blyk uit die werke van Boucher, Fredrickson, Lamar & Thompson, Cell, Gump, Beinart & Coates en Marx.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/44/2/EJC37964
1999-11-01
2017-03-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error