1887

n Historia - 'African Gandhi' : the South African war and the limits of imperial identity

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

The South African War forced M. Gandhi to reassess his political strategy and loyalty to Empire. During the 1890's Indians were subject to a battery of racist legislation in Southern Africa. When the Boer republics declared war on Britain, Gandhi saw this as a perfect opportunity to prove Indian loyalty to the Empire. Although elite Indians offered their services without pay, the Government accepted their help with great reluctance. The blatantly racist attitude of the Natal Government before and during the war, and the British policy of allowing whites to subjugate Indians politically and economically during the post-war period, made Gandhi understand the second-class status of the colonised. In response he developed his technique of satyagraha and lost faith in an empire embracing both coloniser and colonised.

Die Suid-Afrikaanse oorlog het Gandhi verplig om 'n politieke satrategie en lojaliteit teenoor die Britse Ryk uit te werk. Gedurende die 1890's was Indiërs uitgelewer aan 'n klomp rassistiese wetgewing in suider-Afrika. Toe die Boererepublieke oorlog teen Brittanje verklaar het, het Gandhi dit gesien as die geleentheid om te bewys dat Indiërs getrou was aan die ryk. Vooraanstaande Indiërs was bereid om hul dienste gratis aan te bied, maar die regering was huiwerig om dit te aanvaar. Benewens vrywilligers, is 1 100 geïndenteerde Indiërs gewerf om in die ambulanskorps diens te doen. Indiërs het aan drie pogings deelgeneem om Ladysmith te ontset. Alhoewel dit op terugslae vir die Britte uitgeloop het, was Gandhi van mening dat dit van waarde was. Die oorlog het Gandhi in nouer verbinding met die geïndenteerde Indiërs gebring; die besef het ontstaan dat hulle 'Indiërs' en ook kinders van dieselfde 'vaderland' was. Die oorlog het ook aan Indiërs die geleentheid gebied om hul lojaliteit aan die blankes te bewys. Gandhi was daarvan oortuig dat dit tot meer regverdige beleidsrigtings aanleiding sou gee. Tog het die blatante rassistiese houding van die Natalase regering, voor en tydens die oorlog, soos ook die Britse beleid wat blankes toegelaat het om Indiërs polities en ekonomies in die ná-oorlogse era te onderwerp, Gandhi diep onder die indruk gebring van die tweedeklas status wat die gekoloniseerde mense gehad het. As reaksie het hy die tegniek van satyagraha ontwikkel en terselfdertyd ook vertroue verloor in 'n ryk wat uit kolonialiseerders en gekolonialiseerdes bestaan. Hy het duidelik verstaan daar was grense in Viktoriaanse Britsheid, so lank kolonialisme bestaan. Gandhi het gesien die Indiërs was die 'ander' Britte, en hulle kon net hul onafhanklikheid buite die ryk bewerkstellig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/45/1/EJC37973
2000-05-01
2017-12-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error