1887

n Historia - 'Reform from within' : Schalk Pienaar, the Afrikaans press and apartheid

USD

 

Abstract

Schalk Pienaar, editor of the Sunday newspaper Die Beeld (1965-1970) and Beeld (1974), was a loyal, but critical member of the National Party. He believed that the survival of Afrikanerdom could only be ensured if it was based on justice for all South Africans and urged introspection about the morality of apartheid. His journalism encouraged reforms to the apartheid system, and did much to expose hypocrisy and deceit in the Afrikaner establishment. Apart from playing a leading role in making the Afrikaans press more independent and critical of the National Party, he also paved the way for the reforms of P.W. Botha and F.W. de Klerk.

"Hervorming van binne": Schalk Pienaar, die Afrikaanse pers en apartheid Schalk Pienaar, redakteur van die Sondagkoerant Die Beeld (1965-1970) en Beeld (1974) was 'n lojale, maar kritiese lid van die Nasionale Party. Hy was van mening dat die voortbestaan van die Afrikaner slegs deur die beginsel van geregtigheid vir alle Suid-Afrikaners verseker kon word. Hy het dus introspeksie oor die moraliteit van apartheid aangemoedig. Sy joernalisme het ook die hervorming van apartheid bepleit, en skynheiligheid in Afrikanerdom oopgevlek. Buiten dat hy 'n belangrike rol gespeel het om die Afrikaanse pers meer onafhanklik en krities van die Nasionale Party te maak, het hy ook die weg voorberei vir die hervormings van P.W. Botha en F.W. de Klerk.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/45/1/EJC37975
2000-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error