1887

n Historia - Musketry : the Anglo Boer War experience

USD

 

Abstract

The conflict between the Zuid-Afrikaanse Republic (ZAR) and Great Britain was not the first experience the British had of Boer tactics and musketry. The British had the opportunity to study the military system and approach to warfare as practised by the Boers for almost a hundred years. Still, they suffered severe losses against a "lesser" enemy who understood better the employment of the new smokeless magazine rifles. In order to understand the imbalance in the effectiveness of British and Boer firepower, the background of both the British and Boer soldiers opposing each other on the battlefields of southern Africa is illustrated. In doing so the author draws a comparison between the British soldier and his Boer opponent.

Die konflik tussen die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) en Groot Brittanje was nie die eerste ervaring wat die Britte van Boere taktiek en skietkuns gehad het nie. Die Britte het vir byna 'n honderd jaar lank, sedert hul eerste besetting van die Kaap, die geleentheid gehad om hulself met die Boere se militêre stelsel en benadering tot oorlogvoering vertroud te maak. Tog is hulle ernstige verliese toegedien deur 'n "minderwaardige" vyand wat die aanwending van die nuwe rooklose, magasyngevulde gewere beter verstaan het. Ten einde die verskil in effektiwiteit tussen die Britse en Boere kleingeweervuur te verstaan word die agtergrond van die soldate wat mekaar op die slagvelde in suider Afrika sou opponeer op vergelykende wyse beskryf. Skietkuns, met spesifieke verwysing na tegnieke wat gebruik is, word gedemonstreer deur sommige van die veldslae gedurende die eerste fase van die oorlog, tot en met die veldslae van die Swart Week, te analiseer. In die proses word die ontwikkeling wat in beide Britse en Boere skietkuns plaasgevind het, gedemonstreer.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/45/2/EJC37992
2000-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error