n Historia - The question of housing for Africans in Mangaung at Bloemfontein 1945-1964




The City Council of Bloemfontein failed to provide in the housing needs of Mangaung, which resulted in serious overcrowded and unhealthy living conditions. It would be unfair however, to blame without more ado the City Council as solely responsible for this state of affairs. There were indeed a medley of economic, political and administrative circumstances present in the departmental structures of both the Bloemfontein Municipal Government and Central Government which were responsible for the alarming extent of the housing shortage. Their favouring of White socio-economic interests for the sake of political gain in the context of racial segregation was fatal to Mangaung's housing shortage.

Die Stadsraad van Bloemfontein het nie daarin geslaag om in die woningnood van Mangaung te voorsien nie. Die nalate het tot ernstige oorbevolkte en ongesonde lewensomstandighede in die woonbuurt aanleiding gegee. Dit sou egter onbillik wees om die Stadsraad alleen vir die toedrag van sake verantwoordelik te hou. Daar was ekonomiese, politieke en adminstratiewe omstandighede teenwoordig in die departementele strukture van beide die Bloemfonteinse Munisipale en Sentrale Regering wat tot die woningnood aanleiding gegee het. Hulle voorkeur aan die Blanke sosio-ekonomiese belange van Bloemfontein ter wille van politieke gewin binne die bestek van rassesegregasie, was fataal vir die woningnood in Mangaung.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error