1887

n Historia - Sports and ethnicism : instruments of labour control at the Messina Copper Mines, 1920-1960

USD

 

Abstract

The article attempts to investigate the type of recreational and competitive sports which were introduced by the Messina mine management, who were British by origin, to the African communities of Messina, Harper, Campbell and Artonvilla compounds. Attention is focused on how the working class in the process of their sports activities displayed signs of conflict and division due to ethnic and regional affiliations especially in competitive sports.

In die studie word gepoog om vas te stel watter tipe sport vir die swart werkers deur die bestuur van die Messina myne in die Noordelike Provinsie destyds ingevoer is. Dit was 'n poging om aan die gemeenskappe van die Messina-, Harper-, Campbell- en Artonvilla-kampong ontspanningsgeleenthede te bied. Die fokus val op die wyse waarop die werkers in hul beoefening van sport, tekens van konflik vertoon het. Die verdeeldheid was ter wille van hul etniese en regionale affiliasies - veral op die terrein van mededingende sportsoorte. Ten spyte van die dinamiek van etnisiteit wat onder die kopermyners aanwesig was, het sport die gemeenskap in die kampong van 'n ontspanningsgeleentheid voorsien. Dit dien ook as 'n manier waarop die deelnemers hulself kon uitdruk. Vir die mynboumaatskappy was sport 'n belangrike instrument van sosiale kontrole en arbeidsbeheer.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/45/2/EJC37994
2000-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error