1887

n Historia - A new past for a new nation? : historiography and politics in South Africa : a comparative approach

Volume 45, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

The writing of history and the process of dealing with the past have always been influenced by social conditions and political transformations. Political changes have far-reaching consequences for the historical culture in the 'New South Africa'. An enlarged image of history fits into a political strategy of the 'Rainbow Nation', aiming to bring about a new national consensus and new political identities. Similar processes occur in European countries which underwent drastic political transformations. This article aims at a comparison between the historiographies and the politics of history in South Africa and Germany. The author describes trends in the development of historiography and mechanisms in political discourses but also wishes to warn against ideological over-simplifications and fruitless expectations.

Die skryf van geskiedenis en die proses om met die verlede te handel is nog altyd deur sosiale omstandighede en politieke transformasie beïnvloed. Politieke veranderinge het verreikende gevolge vir die kultuur van die 'Nuwe Suid-Afrika'. 'n Vergrootte voorstelling van geskiedenis pas in 'n politieke strategie van die 'Reënboognasie' wat ten doel het om 'n nuwe nasionale konsensus en nuwe politieke identiteite daar te stel. Soortgelyke prosesse het plaasgevind in Europa waar sommige state drastiese politieke transformasies deurgemaak het. In die artikel word in die besonder 'n vergelyking tussen die historiografie en politiek van geskiedenis in Suid-Afrika en Duitsland getref. Ondanks omvangryke verskille is daar betekenisvolle ooreenkomste. 'n Soortgelyke dinamiek is in beide state aanwesig sedert die ineenstorting van outoritêre oorheersing en die daarstelling van 'n demokratiese samelewing. In beide gevalle word 'n idealistiese voorstelling van geskiedenis voorgehou en geskiedenis word voorgestel op 'n manier dat dit ondergeskik is aan die bevordering van 'n nuwe nasionale kultuur. Die artikel beskryf tendense in die ontwikkeling van historiografie en sekere meganismes in politieke diskoerse, maar waarsku teen idealistiese oorvereenvoudiging en steriele verwagtinge.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/45/2/EJC37997
2000-11-01
2017-05-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error