1887

n Historia - Time and the river : observations on the Vaal River as source of water to the Witwatersrand 1903-24

Volume 46, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author J.W.N. Tempelhoff
  • Source : Historia, Volume 46, Issue 1, May 2001, p. 247 - 270
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

In the period 1903-24 the Vaal River underwent a decisive process of change. After the founding of the Rand Water Board (1903) plans were implemented for the establishment of a water scheme for the Witwatersrand. In the article an explanation is offered on how industrial and urban development increased the demand for water. By the time the construction of the Barrage (1916-23) was completed a new era dawned for people along the river

Tyd en die river: waarnemings oor die Vaalrivier as waterbron van die Witwatersrand 1903-24 Die Vaalrivier in Suid-Afrika het in die tydperk 1903-24 'n bepaalde proses van verandering ondergaan. Die omgewing tussen Engelbrechts- en Lindequesdrif op die grens tussen die Vrystaat en die Gauntengprovinsie was aan verandering onderhewig nadat die Rand Waterraad in 1903 gestig is en planne in werking gestel is om die Vaalrivierskema te ontwikkel. In die artikel word verduidelik hoe industriële en stedelike ontwikkeling op die Witwatersrand die vraag na water verhoog het. Teen 1913 was die Vaalrivier prominent in all planne om 'n volhoubare watervoorraad daar te stel. Die Vaalrivierskema het voorsiening gemaak vir 'n groot waterstoringsfasiliteit oor 'n afstand van 70 km in die rivier. Teen die tyd dat die Barrage (1916-3) voltooi is, was dit duidelik dat die veranderde rivier en sy onmiddellike omgewing 'n bepalende invloed op die lewenswyse van die streek se landelike en stedelike inwoners gehad het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/46/1/EJC38012
2001-05-01
2017-07-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error